'n Professionele massa buitelug-skoolrevue vir 2027 – sonder finansiële risiko
Revolusionêre Revue-model vir Skole
'n Professionele 3-aand Massa revue sonder enige finansiële risiko.
Cool Music Productions (CMP) neem die stres en koste van u skool se revue weg. Ons installeer 'n wêreldklas buitelug-verhoog en tegniese infrastruktuur op u eie skoolterrein, terwyl u skool direkte wins uit kaartjieverkope genereer.

Kies die model wat u skool pas
Twee buigsame opsies vir 2027
CMP beveel aan dat kaartjie verkope deur TIXSA online hanteer word.
Die skool moedig kaartjie verkope aan en doen die bemarking aan ouers en kinders.
Addisionele inkomste vir die skool:
Kosstalletjies
Borgskappe


Opsie vir kleiner skole beskikbaar.
Model A: Nul Risiko
Geen Koste / Winsdeling
Geen produksiekoste vir die skool nie. Kaartjies word verkoop teen slegs R170 elk.
(VIP sirkel word verkoop teen R250)
Die Skuifbare Skaal (Incentive Model)
Kaartjie 1 tot 1 000: R150 vir CMP / R20 vir die skool
Kaartjie 1 001 tot 2 000: R130 vir CMP / R40 vir die skool.
Kaartjie 2 001+: R110 vir CMP / R60 vir die skool.
Opsommend teen 3000 kaartjie verkope verdien die skool R120 000 sonder risiko
Model B: Volle Opbrengs
100% Wins
Die skool koop die volledige produksiepakket vooraf uit en behou 100% van alle kaartjie-opbrengste vir maksimum fondsinsameling.
Produksie koste R290 000 (JOC en COC ingesluit)

Alles ingesluit
Volledige professionele infrastruktuur
CMP voorsien en bestuur elke faset van die tegniese produksie, insluitend:
Tegniese Toerusting
• Volledige buitelugverhoog • Konsertgehalte klank & beligting • Hoë-resolusie LED-skerms • Multi-kamera regstreekse uitsending
Veiligheid & Krag
• JOC-beamptes vir munisipale permitte • Toegewyde 3-fase generator • Volle nakoming van veiligheidsregulasies • Kundige produksiespan ter plaatse





Comments