top of page

Kyk na die ouers se reaksie

Writer: Jurie Kruger
Jurie Kruger
Oct 10
1 min read

Revolusionêre Revue-model vir Skole

'n Professionele 3 / 4 -aand Massa revue sonder enige finansiële risiko.

Cool Music Productions (CMP) neem die stres en koste van u skool se revue weg. Ons installeer 'n wêreldklas buitelug-verhoog en tegniese infrastruktuur op u eie skoolterrein, terwyl u skool direkte wins uit kaartjieverkope genereer.


Professionele buitelug verhoog en beligting


Kies die model wat u skool pas

Twee buigsame opsies vir 2027

CMP beveel aan dat kaartjie verkope deur TIXSA online hanteer word.

Die skool moedig kaartjie verkope aan en doen die bemarking aan ouers en kinders.

 

Addisionele inkomste vir die skool:

  • Kosstalletjies

  • Borgskappe 



Opsie vir kleiner skole beskikbaar.  


Model A: Nul Risiko

Geen Koste / Winsdeling

Geen produksiekoste vir die skool nie. Kaartjies word verkoop teen slegs R170 elk.

(VIP sirkel word verkoop teen R250)

 

Die Skuifbare Skaal (Incentive Model) 

  • Kaartjie 1 tot 1 000: R150 vir CMP / R20 vir die skool

  • Kaartjie 1 001 tot 2 000: R130 vir CMP / R40 vir die skool.

  • Kaartjie 2 001+: R110 vir CMP / R60 vir die skool.

Opsommend teen 3000 kaartjie verkope verdien die skool R120 000 sonder risiko

Model B: Volle Opbrengs

100% Wins

Die skool koop die volledige produksiepakket vooraf uit en behou 100% van alle kaartjie-opbrengste vir maksimum fondsinsameling.

Produksie koste R290 000 (JOC en COC ingesluit)


Alles ingesluit

Volledige professionele infrastruktuur

CMP voorsien en bestuur elke faset van die tegniese produksie, insluitend:


Tegniese Toerusting

• Volledige buitelugverhoog • Konsertgehalte klank & beligting • Hoë-resolusie LED-skerms • Multi-kamera regstreekse uitsending

Veiligheid & Krag

• JOC-beamptes vir munisipale permitte • Toegewyde 3-fase generator • Volle nakoming van veiligheidsregulasies • Kundige produksiespan ter plaatse


 
 
 

Comments


  • LinkedIn
  • X
  • Facebook
  • Instagram

© 2025 by Cool Music Productions

bottom of page